The stanley34’s Podcast

New podcast weblog

Listen on:

  • Podbean App

Episodes

EPISODE 6

Tuesday Jun 11, 2024

Tuesday Jun 11, 2024

Dit is Sondag oggend en my broer sit al vroegdag spiekeries geskeer en hare gekom, want vandag gaan sy Kind kom kuier.

EPISODE 5

Tuesday Jun 11, 2024

Tuesday Jun 11, 2024

Die worsteling deur Saterdag-nag in 'n tronksel is erger as hel

EPISODE 4

Tuesday Jun 11, 2024

Tuesday Jun 11, 2024

Dit is Saterdag oggend en besoekers is besig om met die bussie na die selle aangery to word.  My broer is opgewonde om sy Meisiekind te sien

EPISODE 2

Monday Jun 10, 2024

Monday Jun 10, 2024

My broer sit op sy tronkbed en dink aan sy dogtertjie se verjaarsdag

EPISODE 3

Monday Jun 10, 2024

Monday Jun 10, 2024

Dit is Vrydag, 'n dag voor besoekdag en my broer kan nie wag dat Saterdag moet aanbreek sodat hy sy dongtertjie kan sien nie. Hy sit in sy tronksel en droom oor die besoek

EPISODE 1

Monday Jun 10, 2024

Monday Jun 10, 2024

Hierdie is 'n voorlesing vanuit my inleidingsboek van my nuwe boek, Ek Mis My Kind.  Dit is gebasseer op die waarheid.

Copyright 2025 All Rights Reserved

Podcast Powered By Podbean

Version: 20241125