Thursday Jun 13, 2024

BOEK 2 EPISODE 1

BOEK TWEE:  Die begin van boek twee.  In hierdie episode is 'n briefie wat die dogtertjie aan Pappa geskryf het.  Die boek begin met die woorde "VIR MY PAPPA" wat in die dogtertjie se handskrif gedoen is, wat beteken dat sy hierdie boekies aan haar Pappa in die tronk opdra

Comment (0)

No comments yet. Be the first to say something!

Copyright 2025 All Rights Reserved

Podcast Powered By Podbean

Version: 20241125