Friday Jun 14, 2024
BOEK 2 EPISODE 3
In hierdie episode skryf ek oor besoektyd. Hoe gemaak as daar besoekers opdaag en die gevangene sien dat dit nie sy kind is nie maar iemand anders. Hoe steek hy daardie teleurstelling weg en wys dankbaarheid op dieselfde tyd. dit is 'n groot uitdaging.
Comments (0)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
No Comments
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.