The stanley34’s Podcast

New podcast weblog

Listen on:

  • Podbean App

Episodes

BOEK 2 EPISODE 6

Saturday Jun 15, 2024

Saturday Jun 15, 2024

In hierdie episode leer ek die les van "As" en "Waneer".  Gebruik woorde korrek

BOEK 2 EPISODE 5

Friday Jun 14, 2024

Friday Jun 14, 2024

Hier julle die metafoor van die slang en die akkedis.  Iets om diep oor na te dink.

BOEK 2 EPISODE 4

Friday Jun 14, 2024

Friday Jun 14, 2024

'n Briefie van 'n kind waarin sy vertel dat sy haar eerste skryf oefenboeke gekry het en hulle moet oortrek.  sy stuur 'n prentjie saam wat sy self gemaak het.

BOEK 2 EPISODE 3

Friday Jun 14, 2024

Friday Jun 14, 2024

In hierdie episode skryf ek oor besoektyd.  Hoe gemaak as daar besoekers opdaag en die gevangene sien dat dit nie sy kind is nie maar iemand anders.  Hoe steek hy daardie teleurstelling weg en wys dankbaarheid op dieselfde tyd. dit is 'n groot uitdaging.

BOEK 2 EPISODE 2

Thursday Jun 13, 2024

Thursday Jun 13, 2024

In hierdie Episode word die verlang erger, maar iemand kruis die pad van my broer (die gevangene) en leer vir hom 'n paar lesse.   Is dit "Iemand" of "iets"? wat sy lewe verander.

BOEK 2 EPISODE 1

Thursday Jun 13, 2024

Thursday Jun 13, 2024

BOEK TWEE:  Die begin van boek twee.  In hierdie episode is 'n briefie wat die dogtertjie aan Pappa geskryf het.  Die boek begin met die woorde "VIR MY PAPPA" wat in die dogtertjie se handskrif gedoen is, wat beteken dat sy hierdie boekies aan haar Pappa in die tronk opdra

EPISODE 10

Thursday Jun 13, 2024

Thursday Jun 13, 2024

Die inleidings-boek staan einde se kant toe, dan volg boek 2 waar ons verder gaan sien wat aan die gebeur is.

EPISODE 9

Wednesday Jun 12, 2024

Wednesday Jun 12, 2024

Hier word die verhaal in metafore oor die krimpvarkie vertel. 

EPISODE 8

Wednesday Jun 12, 2024

Wednesday Jun 12, 2024

hierdie episode aan oor die feit of hy 'n cell phone in die tronk kan aanhou of nie?

EPISODE 7

Wednesday Jun 12, 2024

Wednesday Jun 12, 2024

Die tyd kom en gaan.  Dis nou Lente.  die dae word langer

Copyright 2025 All Rights Reserved

Podcast Powered By Podbean

Version: 20241125